|
|



Welkom by die Eko - Fees se webblad. Die Eko - Fees is 'n jaarlikse Familie fees wat in die Klein Karoo dorp van Ladismith, met sy wonderlike natuurskoon, gehou word. Ons nooi alle natuurliefhebbers, perderuiters, 4x4 veldvoertuig en vierwielmotorfiets entoesiaste om die Eko - Fees saam met ons te kom geniet. |